Melkwegryke
|
Publisher: Nicolaas Van der Wath
Copyright:
© 2005 Lulu, Inc Standard Copyright License
Language: Afrikaans
Country: United States
Edition: First Edition
|
Download:
1 documents, 1244 KB
Printed: 257 pages, 6" x 9", perfect binding, black and white interior ink Description:Dit is die jaar 3009. Daar is reeds begin om van die Melkweg se planete met lewe te koloniseer. Hoofsaaklik deur drie groot nasies: die Britte, die Duitsers en die Russe. Al drie die nasies staan weer onder monargiese regerings. Meestal konstitusionele monargieë. Oor die Britte heers koning George die sestiende, oor die Duitsers is dit keiser Wilhelm twaalf en oor die Russe is dit tsaar Nicolaas nege. Natuurlik is nog baie ander nasies wat hulle plekkie in die Melkweg het, sommige onder demokrasie, ander onder diktators, keisers, konings en die Pous se teokrasie. Elke nasie het sy sektor van die Melkweg waarin hy onbewoonde planete koloniseer. Gelukkig was daar tot vandag toe geen ander intelektuele wesens in die sterrestelsel gevind nie. Ander sterrestelsels is al verken, maar selfs deur 'n wurmtonnel neem dit weke om daar te kom. Listed in: |
Stats:
Customers who bought Melkwegryke also bought:
[Click the preview to close]



