Pitkos Padkos
by Daan Fouche
|
ISBN: 978-1-920169-95-4
Publisher: Just Done Productions
Copyright:
© 2008 Daan Fouche Standard Copyright License
Language: Afrikaans
Country: South Africa
|
Printed: 386 pages, 5.83" x 8.26", perfect binding, black and white interior ink Description:Pitkos Padkos bevat 366 vertroostende, maar tegelyk selfondersoekende dagstukkies waarin die genade van ons Here Jesus Christus en die liefde van God en die gemeenskap van die Heilige Gees ryklik na vore kom. Elke dagstukkie laat die suiwer lig van God se Woord in die veelkleurige heerlikheid van sy straalbreking op die verskeidenheid van die lewe val. Hierdie dagboek dek die lewe van die Christengelowige in sy stryd en sy oorwinning; in sy siekte en gesondheid; in sy twyfel en sy geloof, en veral in sy vertroue dat God daagliks uit sy Vaderhand sal voorsien in al sy behoeftes. Keywords:Listed in: |
Stats:
This item has not yet been rated. Be the first to rate it!
[Click the preview to close]



