Shop

Koninkryk van die goggas

eBook (ePub)
This item has not been rated yet
Price: $2.90
Anika Moolman is in die wolke toe sy by Jakkalsbessie wildreservaat arriveer. Sy het pas haar graad in die kunste verwerf en vir drie weke kan sy skilder en haar siel vry maak in die Afrika bosveld. Haar vakansie verander egter vinnig in ’n nagmerrie toe sy op die toneel afkom waar ’n hiëna oor die verminkte liggaam van een van die gaste, Dianne Lourens, staan. Wat ’n noodlottige ongeluk blyk gewees het, verander in ’n moord ondersoek en al die gaste in Jakkalsbessie is verdagtes. Kaptein Botha wat die ondersoek lei word gekonfronteer deur leidrade wat dui op ’n moord, te perfek om te beplan. Anika hoor ’n telefoon gesprek waarin die eienaar van Jakkalsbessie, Mauritz Malan, so te sê erken hy het Dianne Lourens vermoor. Toe sy hierdie inligting egter met Kaptein Botha deel, lag hy dit af. Sy stel haar lewe in gevaar in haar soektog na die waarheid. Tussen die soet Afrika sonsondergange en die geroep van die goggas vind Anika egter baie... More > meer as waarvoor sy gehoop het...< Less
Available in ePub Format

Ratings & Reviews

Log in to review this item
There are no reviews for the current version of this product
Refreshing...
There are no reviews for previous versions of this product
Refreshing...

Product Details

Publisher
Anneli Lanyon
Published
November 26, 2013
Language
Afrikaans
File Format
ePub
File Size
147.56 KB

Formats for this Ebook

ePub
Required Software Any ePub Reader
Supported Devices Windows PC/PocketPC, Mac OS, Linux OS, Apple iPhone/iPod Touch... (See More)
# of Devices Unlimited
Flowing Text / Pages Flowing Text
Printable? Yes
Report This Content to Lulu >

Moderation of Questionable Content

Thank you for your interest in helping us moderate questionable content on Lulu. If you need assistance with an order or the publishing process, please contact our support team directly.

How does this content violate the Lulu Membership Agreement?

Keywords

Listed In