Lulu Marketplace

Somer

eBook (PDF for Adobe Digital Editions), 108 Pages
This item has not been rated yet
Somer
Preview
Price: $4.97
Download immediately.
Eerste liefde, jaloesie, hebsug en die mens se stryd teen die elemente om sy voortbestaan, word in hierdie novelle van C.M. van den Heever tot ‘n spannende klimaks gedryf. Dit is hoogsomer en tyd om die koring te oes op Oom Tom se plaas voor die hael dit afslaan. Die plaas het eers aan sy voorsate behoort, maar nou besit hy ‘n deel, sy broer Frans ‘n deel en ‘n buitestaander, Faan, ‘n ander deel. Faan het die stuk grond gekoop van Tom se ander broer wat uitgeboer het. Faan se seun, Hannes, het ‘n ogie op Tom se pragtige sewentienjariger dogter, Linda. Maar toe kom die swerwer-koringsnyer, Wynand, op die plaas aan en Tom huur hom summier om met die koring-oes te help. Linda raak verlief op hierdie stil, hardwerkende swerwer met die onbekende verlede en dit dryf Hannes tot raserny. Intussen probeer Tom sy broer, Frans, uit ‘n finansiële verknorsing help, terwyl Faan sy oog op Frans se grond het, indien Frans nie sy skuld kan delg nie...
Available in PDF for Adobe Digital Editions Format

Ratings & Reviews

Log in to review this item
There are no reviews for this item
Refreshing...

You Recently Viewed

Product Details

Published
November 9, 2009
Language
Afrikaans
Pages
108
File Format
PDF for Adobe Digital Editions
File Size
411.2 KB

Formats for this Ebook

PDF for Adobe Digital Editions
Required Software Adobe Digital Editions
Supported Devices Windows PC/PocketPC, Mac OS, Sony PRS-505... ( See More )
# of Devices 6
Flowing Text / Pages Pages
Report This Content to Lulu >

Keywords

Listed In

More From C. M. Van Den Heever