Shop

Johannes - Lees, luister, leef

eBook (ePub)
This item has not been rated yet
Price: $3.99
Die evangelie van Johannes fokus op Jesus as die gestuurde Woord van God wat volledig mens geword het. In hoofstuk 1-12 vertel Johannes van Jesus se publieke Joodse bediening met ’n fokus op wondertekens wat sy ware identiteit as die Seun van God openbaar. In Jesus ervaar ons God se genade en waarheid. In hoofstuk 13-20 fokus Johannes op die persoonlike bediening van Jesus aan sy dissipels wat uitmond in sy verheerliking deur sy lyding, kruisdood en opstanding as publieke getuienis aan die wêreld. In Jesus vind ons die model van dissipelskap waarin die liefde - soos God liefhet - die kern van alles is. Die evangelie eindig in hoofstuk 21 met die roerende verhaal van Petrus wat by hernuwing geroep word. Daarmee word die dissipels deur God gestuur om op dieselfde wyse as Jesus sy genade en waarheid aan die wêreld te bring, sodat die wêreld kan glo. Hierdie is die vierde boek in die reeks Lees, Luister, Leef gemik op Bybelstudiegroepe, Bybelskole en persoonlike... More > stiltetyd.< Less
Available in ePub Format

Ratings & Reviews

Log in to review this item
Lulu Sales Rank: 76785
There are no reviews for the current version of this product
Refreshing...
There are no reviews for previous versions of this product
Refreshing...

Product Details

Edition
Eerste uitgawe
Published
November 26, 2012
Language
English
File Format
ePub
File Size
129.66 KB

Formats for this Ebook

ePub
Required Software Any ePub Reader
Supported Devices Windows PC/PocketPC, Mac OS, Linux OS, Apple iPhone/iPod Touch... (See More)
# of Devices Unlimited
Flowing Text / Pages Flowing Text
Printable? Yes
Report This Content to Lulu >

Moderation of Questionable Content

Thank you for your interest in helping us moderate questionable content on Lulu. If you need assistance with an order or the publishing process, please contact our support team directly.

How does this content violate the Lulu Membership Agreement?

Keywords

Listed In

More From Chris van Wyk