Shop

Spreuke - Lees, luister, leef

eBook (ePub)
This item has not been rated yet
Price: $4.99
Spreuke leer ons dat daar ’n regte pad is om op te loop en ’n verkeerde een. Deur tien lewenslesse en meer as vyfhonderd en sestig spreuke leer die boek ’n mens om hierdie wyse pad in die praktyk van die lewe te onderskei en daarvolgens te begin lewe. Dit leer jou ook om die dwase afdraaipaaie te vermy, opgesom as: easy money, easy sex en easy power. Wysheid begin by die eerste beginsel van die geestelike lewe, die ontsag vir God. Dit word prakties geïllustreer in die voorbeeld van rolmodelle wat nagevolg moet word. Daarmee leer Spreuke jou die geheim van die lewe voor God ken en inspireer jou om deurleefde oortuigings in die lewe te ontdek en jou eie te maak. Met vele stories, beelde, waarhede en slim slagspreuke leer jy só om ‘n ekspert in die lewe te word. Wysheid word daardeur jou metgesel en laat jou met takt en oorleg in die teenwoordigheid van God self leef. Hierdie is die tweede boek in die reeks Lees, Luister, Leef gemik op... More > Bybelstudiegroepe, Bybelskole en persoonlike stiltetyd.< Less
Available in ePub Format

Ratings & Reviews

Log in to review this item
Lulu Sales Rank: 74387
There are no reviews for the current version of this product
Refreshing...
There are no reviews for previous versions of this product
Refreshing...

Product Details

Edition
Eerste uitgawe
Published
November 1, 2012
Language
Afrikaans
File Format
ePub
File Size
188.04 KB

Formats for this Ebook

ePub
Required Software Any ePub Reader
Supported Devices Windows PC/PocketPC, Mac OS, Linux OS, Apple iPhone/iPod Touch... (See More)
# of Devices Unlimited
Flowing Text / Pages Flowing Text
Printable? Yes
Report This Content to Lulu >

Moderation of Questionable Content

Thank you for your interest in helping us moderate questionable content on Lulu. If you need assistance with an order or the publishing process, please contact our support team directly.

How does this content violate the Lulu Membership Agreement?

Keywords

Listed In

More From Chris van Wyk