Shop

Wikkel Ruim

eBook (ePub)
Price: Free
James Booth se oë het oop geflikker. Die ligte was verblindend. Hulle was warm, glad nie soos moderne hospitaal ligte nie. Brandend-warm, kokende, blindende wit lig het deur die gapings in die gebroke lense ontsnap en sy vel verskroei wyl James deur sy verwarring sukkel. Hy het die motorongeluk onthou… die vreeslike yster-pletterende geknal en geknars van staal en breekende glas! Hy kon niks daarna onthou. Tot nou toe. Hy kon nie beweeg nie. Wel, hy kon 'n bietjie. Hy kon – wel, hy kon 'n bietjie wikkel. En toe hoor hy die voetstappe… die dowwe gekliek van hoë-hak skoene…. Alhoewel Christina gewoonlik in Engels skryf, sien sy uit daarna om al haar stories in Afrikaans te vertaal, en om Suid Afrika aan haar kuns bloot te stel.
Available in ePub Format

Product Details

ISBN
9780359904532
Edition
First Edition
Published
September 7, 2019
Language
Afrikaans
File Format
ePub
File Size
48.77 KB
Product ID
24238078

Formats for this Ebook

ePub
Required Software Any ePub Reader
Supported Devices Windows PC/PocketPC, Mac OS, Linux OS, Apple iPhone/iPod Touch... (See More)
# of Devices Unlimited
Flowing Text / Pages Flowing Text
Printable? Yes
Report This Content to Lulu >

Moderation of Questionable Content

Thank you for your interest in helping us moderate questionable content on Lulu. If you need assistance with an order or the publishing process, please contact our support team directly.

How does this content violate the Lulu Membership Agreement?

Keywords

Listed In

More From Christina Engela