Shop

Ratings & Reviews

Log in to review this item
Lulu Sales Rank: 335917
1 Person Reviewed This Product
  • By GERHARD GROENEWALD
    Dec 9, 2015
    Hierdie boek is ‘n magnum opus van menswees.As jy ‘n veteraan is en gedien het in uniform in watter aard ookal en enige waarde daaraan geheg het, en ook onvermydelik jou eie persoonlike gru ervarings gehad het, is hierdie boek vir jou. Maak jou gereed vir ‘n persoonlike emosionele lewensrit van ervarings, die smart van oorlog, die persoonlike stryd en die malle meule gevolge, en die helende proses daarna. Hierdie boek jou heel. Jy sal nie meer alleen voel in jou innerlike vrese, selfverwyt, depressie, vergryping aan nuttelose krukke nie. Voor jy die boek lees,doen dan eers ‘n kristal eerlike en diepe persoonlike introspeksie van jou lewe en die uitdagings van jou innerlike vrede. Eers dan is jy gereed om hierdie boek te bestudeer.. Dit is ‘n lewensveranderende Magnum Opus in die klas van N P Van Wyk Louw en Eugene Marais.Ek sou die boek begin lees by die woordsketse Ek het lank stilgestaan by die “Klappe van die windmeul” (P 218 en.“ Jy mag maar voor jou Ratel huil” (P267) is ‘n rou... More > eerlike , rollermeule beskrywing van lewenslot en die helende proses daarna.Treffend is die epiloog die gedig “In Flanders Fields”.Ry die rit saam en vind heling.< Less
Refreshing...
There are no reviews for previous versions of this product
Refreshing...

Product Details

ISBN
9780620692595
Edition
Second Edition
Publisher
Dawid Lotter
Published
December 7, 2015
Language
Afrikaans
Pages
264
Binding
Perfect-bound Paperback
Interior Ink
Black & white
Weight
1 lbs.
Dimensions (inches)
6 wide x 9 tall
Product ID
22475489
Report This Content to Lulu >

Moderation of Questionable Content

Thank you for your interest in helping us moderate questionable content on Lulu. If you need assistance with an order or the publishing process, please contact our support team directly.

How does this content violate the Lulu Membership Agreement?