Show Bookstore Categories

Tweetkerk 2.0: Christenskap in 'n aanlynwêreld

ByGuillaume Smit

Danksy die internetwêreld het ons lewens oornag so verander dat ons sukkel om met alles kop te hou. Hoe leef mens jou geloof uit in die digitale era? Hoe benut mens die sosiale wêreld van die internet om die evangelie van Jesus se liefde te verkondig? Tweetkerk 2.0 ondersoek hierdie sake en probeer saam na nuwe weë soek.

Details

Publication Date
Sep 30, 2013
Language
Afrikaans
ISBN
9781300469407
Category
Religion & Spirituality
Copyright
All Rights Reserved - Standard Copyright License
Contributors
By (author): Guillaume Smit

Specifications

Format
EPUB

Ratings & Reviews