Lulu Marketplace

Gebed vir Nog 'n Nuwe Dag

eBook (PDF for Adobe Digital Editions), 102 Pages
This item has not been rated yet
Gebed vir Nog 'n Nuwe Dag
Preview
Price: $4.97
Download immediately.
Gebed vir Nog ‘n Nuwe Dag bevat ‘n kort gebed vir elke dag van die jaar om jou gebedslewe te lei en te vervul. Hierdie gebede dring reguit deur na jou hart se diepste kamers en open jou oë vir die allesomvattende liefde van Jesus Christus deur jou te leer om te luister en stil te wees in die Here. Die skrywer, Ds. John Henry Jowett, M.A., sê die volgende in sy voorwoord: Ons het ‘n behoefte aan 'n vaster en kalmer versekering terwyl ons bid. Selfs in ons smekinge is dit nodig om te "rus in die Here." Miskien sou dit 'n goeie ding vir baie van ons wees as ons in ons gebede minder wil sê en meer wil luister. "Ek wil hoor wat God die Here wil sê." Om te luister sal rus bring, waar om te praat net die temperament mag laat opvlam. Is dit nie wonderlik nie om te besef dat daardie pragtige frase, "Rus in die Here," slegs dit beteken: "Wees stil in die Here."
Available in PDF for Adobe Digital Editions Format

Ratings & Reviews

Log in to review this item
Lulu Sales Rank: 3706
There are no reviews for this item
Refreshing...

You Recently Viewed

Product Details

Published
November 9, 2009
Language
Afrikaans
Pages
102
File Format
PDF for Adobe Digital Editions
File Size
328.91 KB

Formats for this Ebook

PDF for Adobe Digital Editions
Required Software Adobe Digital Editions
Supported Devices Windows PC/PocketPC, Mac OS, Sony PRS-505... ( See More )
# of Devices 6
Flowing Text / Pages Pages
Report This Content to Lulu >

Keywords

Listed In

More From J.H. Jowett