Shop

Die Huis van die Here in 21ste Eeu

eBook (PDF), 277 Pages
(1 Ratings)
Price: $8.99
Daar is tans baie vrae oor God en oor die kerk. Baie mense sukkel om nog in God te glo. Nog meer twyfel oor die nodigheid om kerklik betrrokke te wees. ‘n Deel van die probleem is die oorgang na ‘n post-moderne samelewing. Die Westerse kerkbeeld bots lynreg met die opkomende nuwe denkpatroon en verwar mense. Die Ekklesia (die Kerk volgens die Bybelse riglyne) is heeltemal relevant in die nuwe tyd en vervul gelowiges se diepste behoeftes. Werklike reformasie mag nie net bolangse verandering aanbring nie, maar moet ook die fondament van die kerk herstel. Hierdie boek is nie ‘n teologies-wetenskaplike boek nie maar wil deel wees van ‘n gesprek tussen mense wat regtig omgee vir die Koninkryk van God.
Available in PDF Format

Ratings & Reviews

Log in to review this item
Lulu Sales Rank: 226462
1 Person Reviewed This Product
  • By Jan Greeff
    Oct 1, 2013
    Hierdie boek is 'n "moet lees" vir elke gelowige wat 'n lidmaat is van een van die hoofstroomkerke. Dit ontbloot die leuen van die dualisme wat deur die modernisme in die kerk ingevoer is en 'n geweldige sterk invloed op kerke se lidmate het. Indien jy byvoorbeeld een of meer van hierdie maniere van praat aanvaarbaar vind, is jy onder die invloed van die leuen van dualisme: Ek gaan kerktoe. Sondae trek ek my kerkklere aan. Welkom in die huis van die Here (by die erediens)
Refreshing...
There are no reviews for previous versions of this product
Refreshing...

Product Details

Edition
Eerste Uitgawe
Published
July 24, 2013
Language
Afrikaans
Pages
277
File Format
PDF
File Size
1.85 MB

Formats for this Ebook

PDF
Required Software Any PDF Reader, Apple Preview
Supported Devices Windows PC/PocketPC, Mac OS, Linux OS, Apple iPhone/iPod Touch... (See More)
# of Devices Unlimited
Flowing Text / Pages Pages
Printable? Yes
Report This Content to Lulu >

Moderation of Questionable Content

Thank you for your interest in helping us moderate questionable content on Lulu. If you need assistance with an order or the publishing process, please contact our support team directly.

How does this content violate the Lulu Membership Agreement?

Keywords

Listed In