Shop

Voorspeltegnieke vir die aandelemark

eBook (PDF), 115 Pages
(1 Ratings)
Price: Free
Is markte effektief? Met ander woorde, is aandeelpryse werklik net ‘n onvoorspelbare willekeurige loop, of is daar somtyds patrone wat herhaal of ander meer verklarende verskynsels in die daaglikse wisseling van aandeelpryse? Hierdie vraag is verwant aan die Effektiewe Mark Hipotese wat stel dat dit nie moontlik is om die opbrengs op ‘n bate te voorspel nie en alle relevante mark informasie is alreeds opgeneem in die huidige markprys (Shadbolt, J. Et al, p7). Indien daar wel winsgeleenthede is, kan pryse dan met ‘n redelike sekerheid voorspel word en watter tegniek sal hiervoor die beste wees? Is ekonometriese tegnieke van aanwins in die wetenskap, en kan dit miskien ‘n goeie integrasie bewerkstellig tussen die fundamentele- en die tegniese ontleding skole? Daar is dus ‘n behoefte om verskillende voorspel tegnieke met mekaar te vergelyk in hul vermoë om aandeelpryse te voorspel en dan die beste tegniek te identifiseer, hetsy dit ‘n... More > ekonometriese tegniek is of nie.< Less
Available in PDF Format

Ratings & Reviews

Log in to review this item
There are no reviews for the current version of this product
Refreshing...
There are no reviews for previous versions of this product
Refreshing...

Product Details

Edition
Eerste
Publisher
Nicolaas Van der Wath
Published
October 1, 2011
Language
English
Pages
115
File Format
PDF
File Size
950.06 KB

Formats for this Ebook

PDF
Required Software Any PDF Reader, Apple Preview
Supported Devices Windows PC/PocketPC, Mac OS, Linux OS, Apple iPhone/iPod Touch... (See More)
# of Devices Unlimited
Flowing Text / Pages Pages
Printable? Yes
Report This Content to Lulu >

Moderation of Questionable Content

Thank you for your interest in helping us moderate questionable content on Lulu. If you need assistance with an order or the publishing process, please contact our support team directly.

How does this content violate the Lulu Membership Agreement?

Listed In

More From Nicanor van Afrika