Search Results: ''

Search

×
×
×
×
1 results for ""
Terwille Van Beeste By Jeanette Stals
Paperback: $16.63
Ships in 3-5 business days
(2 Ratings)
AN IDEAL PRESENT FOR YOUR SOUTH AFRICAN FRIENDS. Drie meisies van uiteenlopende kultuur en agtergrond word groot op die suidelike deel van Afrika gedurende die tydperk toe Shaka en later sy broer... More > Dingane, sowel as Mzilikazi die toneel oorheers het. Laasgenoemde het met ‘n wegbreekgroep van amaZulu sy eie koninkryk meer na die binneland gevestig. Katrien is die dogter van ’n welgestelde inwoner van Stellenbosch, Dina is ’n kind van Aurora, die slafin wat aan die familie behoort, en Thandi word ver daarvandaan groot in wat later as Kwazulu Natal bekend sal staan. Die drie vroue se lewens word deur gebeure geraak en deur die geskiedenis gevorm. Beeste was ’n integrale deel van die swart stamme, sowel as die wit boere se bestaan. Cattle were essential to the existence of both black tribes and white farmers in 19th century southern Africa. When their paths crossed, conflict was inevitable. An epic novel focusing on three women from different backgrounds caught up in a clash of cultures.< Less