Search Results: ''

Search

×
×
×
×
2 results for ""
The Sower went out to sow By Johannes Jurie Pieterse
Paperback: $8.35
Prints in 3-5 business days
So you’re a Christian, right? Are you saved? Are you absolutely 100% sure that if you die today that you are going to heaven? The Bible says that we must test ourselves to see whether we are in... More > the faith. Test yourselves to see if you are in the faith; examine yourselves! Or do you not recognize this about yourselves, that Jesus Christ is in you--unless indeed you fail the test? (2Co 13:5) If you’re a new Christian or have been a Christian a long time but honestly know there’s something missing and know you don’t even drink the milk of Scripture, this book is for you and you’ll find sound Biblical based foundations being laid that you can use to build on in your walk with God and start growing in Christ the way you should’ve done when you became a child of God.< Less
Die Saaier het gaan Saai By Johannes Jurie Pieterse
Paperback: $8.37
Prints in 3-5 business days
So jy's 'n Christen, reg? Is jy gered? Is jy absoluut 100% seker dat as jy vandag doodgaan, dat jy hemel toe sal gaan? Die Bybel sê dat ons onsself moet ondersoek om te sien of ons in die... More > geloof is. Ondersoek julself of julle in die geloof is; stel julself op die proef. Of is julle nie seker van julself dat Jesus Christus in julle is nie—as julle ten minste nie verwerplik is nie! (2 Kor 13:5) Is jy 'n nuwe Christen of al baie lank 'n Christen, maar weet eerlikwaar dat daar iets nie pluis is in jou lewe nie, is jy onseker of jy wel die melk van die Bybel drink, dan is hierdie boek vir jou. Jy sal 'n gesonde Bybelse gebaseerde fondasie vind wat gelê sal word wat jy kan gebruik om op te bou in jou wandel met die Here. Begin groei in Christus soos wat jy veronderstel is om te groei toe jy 'n kind van die Here geword het of wil word.< Less