Search Results: ''

Search

×
×
×
×
3 results for ""
Bravo 1987 By Dawid Lotter
eBook (PDF): $0.00
(9 Ratings)
This e-book is not a research document. This is the story of Bravo Company and the Anti-Tank Platoon that served in 1987 at Omuthiya. We wrote the story as a tribute to a special group of people:... More > BRAVO COMPANY AND ANTI-TANK PLATOON, 61 MECHANISED BATTALION GROUP, 1987. These warriors did not hesitate to go the extra mile. The original story was written partly in Afrikaans and partly in English. The two languages were freely mixed to keep the originality of the contributor's feelings. For this international version of the book the Afrikaans parts were however translated with a conscious effort to maintain the intent and character of contributions as closely as possible to the original.< Less
Kleurskakerings van Skarlaken By Dawid Lotter
Paperback: List Price: $19.95 $17.96 | You Save: 10%
Prints in 3-5 business days
(2 Ratings)
Die Bosoorlog het plaasgevind tussen 1966 en 1989. Met uitsondering van dié wat daaraan deelgeneem het, is dit n betreklike onbekende konflik. Ongeveer 600 000 Suid Afrikaanse soldate het aan... More > die konflik deelgeneem. Die deelname getalle aan die opponerende kant was veel meer. ʼn Magdom ondervindinge was intens beleef. Daar is heelwat boeke gepubliseer oor die historiese verloop van die gevegte. Tog is daar bitter min publikasies wat die gevoelens van die soldaat weergee. Met hierdie bundel poog die outeur om sy ervarings van die Bosoorlog in dig en woordskets formaat weer te gee. Hy dig en skryf vanuit sy eie blootstelling asook die van ander in die Bosoorlog. Dit vervat die wroeginge, die vreugdes, die hartseer, die opwinding, die verlange en vele ander emosies wat so deel was van soldaatwees. Dit spreek van die emosies van beide vriend en vyand. Hierdie tweede uitgawe verskil effens van die eerste uitgawe. Sekere gedeeltes van die eerste druk verskyn nie in hierdie tweede druk nie.< Less
Kleurskakerings By Dawid Lotter
eBook (ePub): $6.99
Hierdie bundel, Kleurskakerings van Skarlaken, is ʼn samestelling van ʼn klein deeltjie van my versameling wat ek oor die afgelope 40 jaar gedig het. Die tema is die Bosoorlog en die... More > nagevolge daarvan.Die Bosoorlog was deel van een van die grootste ideologiese Koue Oorlog konflikte, en naby ineengeweef met die gewapende bevrydingstryd van Angola, Suid-Wes-Afrika en Suid-Afrika. Ongeveer 600 000 Suid Afrikaanse soldate het deelgeneem aan die konflik oor ʼn tydperk van 23 jaar. Die deelname getalle aan die opponerende kant was veel meer. Die diep uitwerking van die stryd op die huidige oud SAW (Suid Afrikaanse Weermag) veterane is vandag sigbaarder as ooit.  < Less

Top 10

see more >
 
 
 
2
My Wars My Wars By Richard Bushong
Paperback: $14.36
 
 
 
 
 
 
5
Vein Book Vein Book By Eric Dohner
Paperback: $10.00