Search Results: ''

Search

×
×
×
×
2 results for ""
Engel in die Hangkas By Rona Marx
Paperback: $21.80
Prints in 3-5 business days
(1 Ratings)
Daar is ‘n engel in die hangkas in Jemma se kamer en sy het baie om te sê. die engel in die hangkas is ‘n pragtig geïllustreerde boek vir jonger kinders waarin ‘n... More > meisiekind vir die eerste keer kennis maak met haar beskermengel. Dit gaan oor ‘n kind, ‘n mamma, ‘n engel en ‘n kat en ook oor spirituele gewaarwording en sielslesse. ‘n Pragboek vir kinders wat begin vrae vra oor die betekenis van die lewe en hulle plek daarin.< Less
Askies, Meneer Wikkelspies By Rona Marx
Paperback: $11.35
Prints in 3-5 business days
(1 Ratings)
"Daar is niks nuuts onder die son nie. Tóg tree daar so dan en wan ‘n stem na vore met ‘n vars perspektief op die alledaagse. Iemand wat dieper kan sien as net die gewone, en... More > dit vir die leser kan vertaal; kan beskryf. In haar eerste samevatting van gedigte, skets Rona Marx haar wêreld in eg-Afrikaans. Sommige woorde sal die leser byderwets vind, maar ander, amper-vergete woorde is afgestof en blink gepoets en gebruik op ‘n manier wat ons herinner aan die uitdrukkingskrag, die rondheid, die kreatiwiteit, van die Afrikaanse Taal. Hier sal die leser ‘n spektrum ondervindings en beskrywings vind: liefde, swaarkry, spirituele ontwaking, hartseer, vreugde sonder grense… En elkersdiep getref word deur laag op laag betekenis en beskrywing."< Less

Top 10

see more >
 
 
 
 
 
 
 
5
My Wars My Wars By Richard Bushong
Paperback: $14.36
 
 
 
 
7
Vein Book Vein Book By Eric Dohner
Paperback: $10.00
 
 
8
About Face About Face By Eric Dohner
Paperback: $10.00
 
 
9
What May Come What May Come By Robert Grant
Paperback: $12.71