Search Results: ''

Search

×
×
×
×
2 results for ""
Christus as Gekruisigde By Daan Fouche
Paperback: $20.92
Prints in 3-5 business days
(1 Ratings)
Op versoek van talle lidmate uit vorige gemeentes, stel ek in alle beskeidenheid hiermee 25 preke in 'n wyer kring beskikbaar. Die preke word in preekstyl woordeliks netso as die gepredikte Woord op... More > skrif uitgegee. Onder die hooftema "Christus en Hom as gekruisigde" word 'n verskeidenheid tekste uit die Ou en Nuwe Testament behandel. Om die bundel saam te stel, was as't ware soos 'n "geestelike" bad in die heerlike, warm bron van God se onverdiende genade! Onwillekeurig het dit my weer eens laat besef hoe groot die Here se genade was om ook my as bedienaar van sy Goddelike Woord te gebruik!< Less
Pitkos Padkos By Daan Fouche
Paperback: $24.72
Prints in 3-5 business days
Pitkos Padkos bevat 366 vertroostende, maar tegelyk self­on­der­soekende dagstukkies waarin die genade van ons Here Jesus Chris­tus en die liefde van God en die gemeenskap van die... More > Heilige Gees ryklik na vore kom. Elke dagstukkie laat die suiwer lig van God se Woord in die veel­kleurige heerlikheid van sy straalbreking op die verskeidenheid van die lewe val. Hierdie dagboek dek die lewe van die Christen­ge­lo­wi­ge in sy stryd en sy oorwinning; in sy siekte en gesondheid; in sy twyfel en sy geloof, en veral in sy vertroue dat God daagliks uit sy Vaderhand sal voorsien in al sy behoeftes.< Less