Search Results: 'Wee'

Search

×
×
×
×
401 results for "Wee"
Der lustige Eppelheimer By Ludwig-Eugen Vogt
Paperback: $15.34
Prints in 3-5 business days
......."Ei joo isch' wees".... Kommunikation kann eine fatale Geräuschform annehmen. Sprechen wird auffällig empfunden, wenn es mit Wiedererkennungswert verbunden... More > ist....allerdings untrennbar von der Dümmlichkeit - "Laut" und "Sinn".....!!< Less
Gebed vir Nog 'n Nuwe Dag By J.H. Jowett
Paperback: $8.99
Prints in 3-5 business days
Gebed vir Nog ‘n Nuwe Dag bevat ‘n kort gebed vir elke dag van die jaar om jou gebedslewe te lei en te vervul. Hierdie gebede dring reguit deur na jou hart se diepste kamers en open jou... More > oë vir die allesomvattende liefde van Jesus Christus deur jou te leer om te luister en stil te wees in die Here. Die skrywer, Ds. John Henry Jowett, M.A., sê die volgende in sy voorwoord: Ons het ‘n behoefte aan 'n vaster en kalmer versekering terwyl ons bid. Selfs in ons smekinge is dit nodig om te "rus in die Here." Miskien sou dit 'n goeie ding vir baie van ons wees as ons in ons gebede minder wil sê en meer wil luister. "Ek wil hoor wat God die Here wil sê." Om te luister sal rus bring, waar om te praat net die temperament mag laat opvlam. Is dit nie wonderlik nie om te besef dat daardie pragtige frase, "Rus in die Here," slegs dit beteken: "Wees stil in die Here."< Less
Bruno 3 By Adriaan Venter
eBook (PDF): $8.99
In die prag storie is Bruno op die einde wat elke seun sal hou van om te wees en dis n Held! Dit maak sy hondjie hartjie so gelukkig om te kan weet hy het n heldedaad verrig en sy maatjies dink die... More > wereld van hom< Less
Handen Wassen By Cham Hillenius
eBook (PDF): $4.78
(1 Ratings)
door goed te goed kijken tijdens het dagelijkse buiten lopen, zie je dat niemand gelijk is geboren, we zien de dagelijkse handicap, de zwerver, de zelfkant van het bestaan, niemand kiest hier voor,... More > soms zijn er omstandigheden die ervoor zorgen dat je wegzacht, tel je vrienden, maak nieuwe vrienden, en wees blij dat jij jij mag zijn zoals je bent< Less
Sigaar uit eigen doos By Zil Chezero
eBook (PDF): $12.56
(1 Ratings)
Op een dag verscheen een nukkige, maar glasheldere wijze in het leven van een klein groepje Spirituele Helden. Slechts vier avonden sprak dit 'muildier Zil Chezero', zoals hij zichzelf noemde. Daarna... More > verdween hij met de noorderzon. Gelukkig waren er opnames, die verwerkt zijn in dit prachtig geïllustreerde boek van bijna 250 pagina's. Wees gewaarschuwd: ook de lezer kan maar beter een Spirituele Held zijn... wie durft?< Less
Tweetkerk 2.0: Christenskap in 'n aanlynwêreld By Guillaume Smit
eBook (ePub): $1.99
Danksy die internetwêreld het ons lewens oornag so verander dat ons sukkel om met alles kop te hou. Hoe leef mens jou geloof uit in die digitale era? Hoe benut mens die sosiale wêreld van... More > die internet om die evangelie van Jesus se liefde te verkondig? Tweetkerk 2.0 ondersoek hierdie sake en probeer saam na nuwe weë soek.< Less
Sigaar uit eigen doos By Zil Chezero
Paperback: $24.26
Prints in 3-5 business days
(1 Ratings)
Op een dag verscheen een nukkige, maar glasheldere wijze in het leven van een klein groepje Spirituele Helden. Slechts vier avonden sprak dit 'muildier Zil Chezero', zoals hij zichzelf noemde. Daarna... More > verdween hij met de noorderzon. Gelukkig waren er opnames, die verwerkt zijn in dit prachtig geïllustreerde boek van bijna 250 pagina's. Wees gewaarschuwd: ook de lezer kan maar beter een Spirituele Held zijn... wie durft?< Less
Die Huis van die Here in 21ste Eeu By Marius Potgieter
eBook (PDF): $8.99
(1 Ratings)
Daar is tans baie vrae oor God en oor die kerk. Baie mense sukkel om nog in God te glo. Nog meer twyfel oor die nodigheid om kerklik betrrokke te wees. ‘n Deel van die probleem is die oorgang... More > na ‘n post-moderne samelewing. Die Westerse kerkbeeld bots lynreg met die opkomende nuwe denkpatroon en verwar mense. Die Ekklesia (die Kerk volgens die Bybelse riglyne) is heeltemal relevant in die nuwe tyd en vervul gelowiges se diepste behoeftes. Werklike reformasie mag nie net bolangse verandering aanbring nie, maar moet ook die fondament van die kerk herstel. Hierdie boek is nie ‘n teologies-wetenskaplike boek nie maar wil deel wees van ‘n gesprek tussen mense wat regtig omgee vir die Koninkryk van God.< Less
Nagskof By Barend Buitekamer
Paperback: $17.28
Prints in 3-5 business days
(2 Ratings)
Buitekamer kan skryf. Goed skryf, oortuigend skryf... ontstellend skryf. Skokkend. Hy het iets om te sê; iets wat nie alle mense gereed sal wees om te hoor nie, maar wat nietemin verdien om... More > gesê te word. Met ’n onapologetiese direktheid gaan hy na plekke waar geen ander Afrikaanse skrywer na my beste wete tans besoek aflê nie. Soek jy ligte ontspanning? Hou verby. Soek jy egter ‘n vertelling wat met min geduld deur die samelewing se mees skynheilige, vals, pretensieuse lae sny? Dan moet jy NAGSKOF lees... -François Bloemhof-< Less
Lêwetrie stories By André Marx
Paperback: $18.12
Prints in 3-5 business days
(1 Ratings)
'n Mens ontspan tog gewoonlik op die lêwetrie en dit is wat hierdie boek veronderstel is om te wees. Lekker ontspanne leesstof. Die skrywer kry dit reg om deur die gebruik van ou vergete... More > Afrikaanse woorde, sowel as nuwe woorde, 'n komiese weergawe te gee aan insidente wat in sy lewe gebeur het, sowel as ou stories wat deur die volksmond versprei is. Dit is onmoontlik om hierdie boek te lees sonder om ten minste 'n glimlag op jou gesig te kry. Deur fyn beskrewe humor kry die skrywer dit reg om 'n beeld te skep waarin jy jou in die komiese situasie kan inleef.< Less

Top 10

see more >
 
1
B Inspired B Inspired By Brandon Warren
Paperback: $15.99
 
 
 
 
4
19-20: MS V3.0 19-20: MS V3.0 By Liza Cowan
Paperback: $30.00
 
 
 
 
6
Mariposa Mariposa By Joseph Huerta
Paperback: $19.95
 
 
 
 
 
 
10