Search Results: 'afrikaans'

Search

×
×
×
×
75 results for "afrikaans"
English Afrikaans Dictionary By John Fitzgerald
Paperback: $11.60
Ships in 3-5 business days
This Dictionary was compiled to enable basic conversion by giving the definitions of individual words but also phase’s. which enables anyone to convey and/or receive the meaning of just about... More > any conversation in any situation.< Less
English Afrikaans Dictionary By John Fitzgerald
eBook (PDF): $1.99
Download immediately.
This Dictionary was compiled to enable basic conversion by giving the definitions of individual words but also phase’s. which enables anyone to convey and/or receive the meaning of just about... More > any conversation in any situation.< Less
DIE PROSA VAN DIE TWEDE By Pieter Cornelis Schoonees
Paperback: $18.36
Ships in 3-5 business days
DIE PROSA VAN DIE TWEDE by Pieter Cornelis Schoonees is a book in Afrikaans language.
DIE PROSA VAN DIE TWEDE By Pieter Cornelis Schoonees
eBook (PDF): $3.99
Download immediately.
DIE PROSA VAN DIE TWEDE by Pieter Cornelis Schoonees is a book in Afrikaans language.
The Heart's Desire By Andries B. Louw
Paperback: $19.99
Ships in 3-5 business days
A book of +- 143 Poems
The Heart's Desire By Andries B. Louw
eBook (PDF): $5.99
Download immediately.
A book of +- 143 Poems
Die Dobbelspel van ‘n Diplomaat By André Bosman
Paperback: $20.28
Ships in 3-5 business days
(1 Ratings)
Die lewe het vir Danny Bruwer ‘n draaibal geboul. Dit was nooit sy bedoeling om in ‘n piesang-republiek wat hewig in ‘n bevrydingsoorlog betrokke was, op te eindig nie. Inteendeel,... More > hy was in sy gedagtes reeds op pad om die Ambassadeurskap in Australië op te neem toe dinge vir hom begin skeef loop het. Die Dobbelspel van ‘n Diplomaat is die verhaal van Danny Bruwer, ‘n belowende verteenwoordiger van die Suid-Afrikaanse regering wat sy beroep met eer in die buiteland beoefen . Ons kyk hoe sy loopbaan wipplank ry, en hoe, daarmee saam, sy lewe stadig van droom tot nagmerrie verander. Soms skryf hy self aan die draaiboek van sy lewe, soms doen ander dit namens hom, totaal buite sy beheer. Ons sien hoe sy disfunksionele familie bydra tot sy sorge tot op ‘n punt waar hy skynbaar die pad byster raak. Reddingsgordels word met reëlmaat na hom uitgeslinger. Sou hy daarna uitryk of het hy reeds boedel oorgegee?< Less
Room full of Whispers. As ek Fluister, Sal jy Luister? By Anitha Queck
Paperback: $14.77
Ships in 3-5 business days
(1 Ratings)
This volume of poetry is written in both Afrikaans and English and reflects the passion with which the author embraces life and all it has to offer. Anyone who has visited or lived on the West Coast... More > of South Africa, will enjoy her work. These poems are infused with the poet's love of the elements- the vibrancy and sense of living closer to nature. The rich use of language, idiomatic and colloquial, infuses the poems with flavour like that of the Karoo Lamb. From the Author "Dis aan die Weskus waar ek my drome kon uitleef, waar ek kon skryf tot my siel leeg is, en waar ‘n mens ure langs die strand kan sit en jouself verloor in die magtigheid van die natuur.Ek skryf oor die lewe en emosies en hoop om só jou siel te bereik. I used to live in Vredenburg, Western Cape, where you can get lost in your dreams and where you can live close to your God. I am passionate about life, trying to live my dream." See the description at http://www.justdone.co.za/catalog< Less
Pietie Padda en vriende By Marco Bester
Paperback: $11.55
Ships in 3-5 business days
(1 Ratings)
In hierdie aktiwiteits-boekie ontmoet die kinders vir Pietie Padda en sy vriende. Die boekie se boodskap handel oor die belangrikheid van gesonde verhoudinge en dat almal anders en spesiaal is. Die... More > storie-lyn is maklik om te volg en word afgerond deur rymwoorde om makliker te onthou. Kleurvolle illustrasies met ‘n interessante storieraam-uitleg. Ouderdom: 3+< Less
Pietie Padda en vriende By Marco Bester
eBook (PDF): $2.50