Search Results: 'digter'

Search

×
×
×
×
8 results for "digter"
Digters uit Suid-Afrika, Bloemlezing By Various
eBook (PDF): $2.71
Digters uit Suid-Afrika, Bloemlezing uit die poësie van die Twede Afrikaanse-Taalbeweging Author: Jan F. E. Celliers J. D. du Toit C. Louis Leipoldt D. F. Malherbe
Op Vreemde Weë By Christina Engela & Yvonne Engela
Paperback: $15.00
Prints in 3-5 business days
Die tyd stap aan vir ons almal. Kindwees. Grootword. Die liefde. Leed. Smart. Heimwee. Trou. Skei. Dood. Werk - altyd werk. Anders as die meeste mense, skryf party van ons daaroor om ons gevoelens en... More > gedagtes te ontleed, uit te wis, of te deel. Yvonne Lorraine (van der Westhuizen) Engela is in die Ooskaap in Suid Afrika in 1934 gebore. Tussen 1953 en 1972 het sy ywerig gedigte in albei Afrikaans, haar moederstaal, en Engels geskryf. Hoeveel skrywers of digters terwêreld kon ooit ewe vlot in twee tale skryf? In Engels en Afrikaans? Daar kan nie veel wees nie. Christina Engela is trots om ‘n onbekkende en talentvolle nuwe Suid Afrkikaanse digteres aan die wêreld bekend te maak - haar ma - Yvonne Lorraine Engela.< Less
Op Vreemde Weë By Christina Engela & Yvonne Engela
eBook (ePub): $7.99

Elan Vital By Jens Olsen
Paperback: $18.95
Prints in 3-5 business days
Jens David Olsen er en moderne digter, men med rod i vores gamle, elskede digtertradition. Hans digte er følsomme, til tider romantiske, men alle med en nerve, der taler til det moderne... More > menneske. Han er en flittig digter, der skriver digte på både engelsk og dansk. Hans første udgivelse, Behind Blue Curtains, udkom i 2005 med en række digte på engelsk.< Less
Liefde & Leed By Timothy De Vos Botha
eBook (ePub): $4.40
Liefde is een onderwerp wat 'n digter se woorde nooit sal laat opdrooog nie, daar is so baie liefde in die lewe, baie daarvan sien mens nie altyd raak nie en in hierdie digbundel dig ek oor enige... More > soort liefde, leed is nie altyd lekker nie maar die lesse wat ons daaruit leer help ons op die pad vorentoe en om nie weer dieselfde foute te maak nie, in hierdie digbundel raak ek ook die leed aan wat aan die wêreld en ons land en sy mense gedoen word.< Less
Roepstem van die Horison By Johann Bacher
Paperback: $19.95
Prints in 3-5 business days
Roepstem van die Horison is 'n versameling ware jag- en natuurverhale uit die ondervindinge van Johann Bacher (1937 – 2007). Johann Bacher was 'n polisieman van beroep wat altyd na aan die... More > natuur geleef het, maar voorts 'n besondere mens in die sin dat hy 'n uitstekende sportman was met Springbokkleure in amateurstoei en provinsiale kleure in stoei, boks, atletiek en swem, 'n gesinsman, natuurkenner, jagter van formaat, maar ook skrywer en digter. Hierdie boek bestaan nie net uit jagtersverhale nie, maar bevat ook 'n unieke jagtersfilosofie wat soos 'n goue draad deur die boek verweef is. Verder kleur die skrywer die wonder van die natuur en die skepping in met sy unieke skryfstyl en sorg hy dat sy liefde vir die Afrika-natuur ook by die leser sal aansteek. Die boek bevat vervolgens onontbeerlike praktiese veldwenke vir die jagter asook die natuurliefhebber.< Less
Liaisons invisibles, Onzichtbare verbintenissen, Onsigbare verbintenis By Hannie Rouweler et al.
Paperback: $19.53
Prints in 3-5 business days
(1 Ratings)
Receuil trois langages, drietalige dichtbundel: FRANS / NEDERLANDS / AFRIKAANS - français / néerlandais / afrikaans. Poèmes, gedichten, gedigte: Paul Gellings, Joris Iven,... More > Roger Nupie, Hannie Rouweler, Guy van Hoof. Traducteur Néerlandais- Afrikaans, Vertaler Nederlands-Afrikaans: FLORIS BROWN (Afrique du Sud / Zuid Afrika). Introduction/Inleiding: Floris Brown. Fragment: « cinq poètes sont montés s'asseoir sur une haute montagne / amateurs de poésie après avoir savouré leur repas / une table dressée avec un regard focalisé sur la poésie / des mots éparpillés tels des confetti à travers le monde entier…vijf dichters zijn op een hoge berg gaan zitten / poëzieliefhebbers nadat ze hun maaltijd genoten hebben / een tafel gedekt met een poëtisch gefocuste blik / woorden als confetti over de gehele wereld gestrooid…vyf digters het op ‘n hoë berg gaan sit / poësieliefhebbers na hul eetmaal genooi / ‘n tafel gedek met ‘n poëties gefokusde blik / woorde soos konfetti oor heel die wêreld gestrooi.”< Less
Liaisons invisibles, Onzichtbare verbintenissen, Onsigbare verbintenis By Hannie Rouweler et al.
eBook (PDF): $6.66
Receuil trois langages, drietalige dichtbundel: FRANS / NEDERLANDS / AFRIKAANS - français / néerlandais / afrikaans. Poèmes, gedichten, gedigte: Paul Gellings, Joris Iven,... More > Roger Nupie, Hannie Rouweler, Guy van Hoof. Traducteur Néerlandais- Afrikaans, Vertaler Nederlands-Afrikaans: FLORIS BROWN (Afrique du Sud / Zuid Afrika). Introduction/Inleiding: Floris Brown. Fragment: « cinq poètes sont montés s'asseoir sur une haute montagne / amateurs de poésie après avoir savouré leur repas / une table dressée avec un regard focalisé sur la poésie / des mots éparpillés tels des confetti à travers le monde entier…vijf dichters zijn op een hoge berg gaan zitten / poëzieliefhebbers nadat ze hun maaltijd genoten hebben / een tafel gedekt met een poëtisch gefocuste blik / woorden als confetti over de gehele wereld gestrooid…vyf digters het op ‘n hoë berg gaan sit / poësieliefhebbers na hul eetmaal genooi / ‘n tafel gedek met ‘n poëties gefokusde blik / woorde soos konfetti oor heel die wêreld gestrooi.”< Less

Top 10

see more >
 
1
 
6
Our World Our World By Deleah Payne
Paperback: $21.60