Search Results: 'kultuur'

Search

×
×
×
×
7 results for "kultuur"
FRAGMENTEN DAGBOEK 1984-2007 By fred van der Wal
Paperback: $29.37
Ships in 3-5 business days
Dagboekfragmenten van een roerige periode uit het leven van kunstschilder/auteur Fred van der Wal en zijn gezinsleden, vol sex, spanning, sensatie, kunst, kultuur, reizen en trekken, relaties en... More > kunstenaars van divers pluimage< Less
Lusona: Meetkundige Ontspanning uit Afrika. Problemen en Oplossingen (in kleur) By Paulus Gerdes
Paperback: $59.90
Ships in 3-5 business days
Het boek "Lusona: Meetkundige Ontspanning uit Afrika. Problemen en Oplossingen" presenteert problemen van het type "Vind de ontbrekende figuren". Iedere figuur is in de stijl van... More > de zandtekeningen van de Tsjokwe bevolking uit Angola. Het boek bevat tweehonderd kleurrijke illustraties (212 blz.). Voorwoord van de hand van Dirk Huylebrouk en Jaime Carvalho e Silva.< Less
ELK WOORD DAT UIT MIJN PEN VLOEIT... By fred van der Wal
Hardcover: $47.06
Ships in 6-8 business days.
Kunstschilder Fred van der Wal over kunst, kultuur, modern samenleven,collegas,herinneringen,dromen,gedachten
Die Koue Inval By Nicanor van Afrika
eBook (PDF): $2.50
Download immediately.
(1 Ratings)
Die Koue Inval verwys na die proses waar die Weste stadig maar seker ingeval word deur miljoene immigrante vanuit haar voormalige kolonies. Hierdie inval kan gesien word as koud weens die... More > nie-geweldadige aard daarvan, die manier waarop die Weste dit verwelkom en nie bewus is van die praktiese gevolge wat die inval op die lang termyn inhou nie. Hierdie boek dien as waarskuwing aan die Weste dat dit tans ingeval word deur miljoene nie-blanke immigrante en dat die Weste dit ironies genoeg verwelkom. Die Weste is in effek op ‘n pad van self vernietiging, ‘n pad van selfmoord as gevolg van ‘n skuldkompleks en “depressie”. Hierdie emosies is ‘n sielkundige siekte wat onstaan het as oorreaksie op die ideologieë wat dateer van die Tweede Wêreld Oorlog. Die boek poog om die Weste bewus te maak van hierdie sosiale dilemma om sodoende die Weste se genietese poel, kultuur, beskawing en waardes te bewaar vir komende geslagte< Less
Die Koue Inval By Nicanor van Afrika
Paperback: $9.14

Terwille Van Beeste By Jeanette Stals
Paperback: $16.63
Ships in 3-5 business days
(2 Ratings)
AN IDEAL PRESENT FOR YOUR SOUTH AFRICAN FRIENDS. Drie meisies van uiteenlopende kultuur en agtergrond word groot op die suidelike deel van Afrika gedurende die tydperk toe Shaka en later sy broer... More > Dingane, sowel as Mzilikazi die toneel oorheers het. Laasgenoemde het met ‘n wegbreekgroep van amaZulu sy eie koninkryk meer na die binneland gevestig. Katrien is die dogter van ’n welgestelde inwoner van Stellenbosch, Dina is ’n kind van Aurora, die slafin wat aan die familie behoort, en Thandi word ver daarvandaan groot in wat later as Kwazulu Natal bekend sal staan. Die drie vroue se lewens word deur gebeure geraak en deur die geskiedenis gevorm. Beeste was ’n integrale deel van die swart stamme, sowel as die wit boere se bestaan. Cattle were essential to the existence of both black tribes and white farmers in 19th century southern Africa. When their paths crossed, conflict was inevitable. An epic novel focusing on three women from different backgrounds caught up in a clash of cultures.< Less
Een grote, vooraanstaande Zuid-Afrikaanse familie : de Janse(n) van Vu(u)rens By Riaan van Vuren
Paperback: $56.65
Ships in 3-5 business days
(1 Ratings)
Die stamvader van die J van Vu(u)ren geslag is afkomstig van die dorp Vuren in Nederland. Sy nageslag het as vryboere gehelp om die Kaap te ontwikkel en die wynbedryf daar te vestig. Later het van... More > hulle na die Oosgrens verhuis waar hulle hul in die middel van die jarelange grensdrama en politiek sou bevind. Mettertyd sou die familie in verskillende groepe met die Groot Trek regoor Suid-Afrika versprei. Die J van Vu(u)ren voetspore word gevind in Franshoek, by Slagtersnek, Vegkop, Bloedrivier, Piet Retief se moord, langs die pad van die Dorsland trekkers, die Eerste en Tweede Anglo-Boereoorloe en emigrasie na Argentinie. In vrede en oorlog, in kultuur en kerk, selfs in politiek -oral het die nageslag van Gerrit van Vuren gehelp om n nasie te bou en die geskiedenis van Suid-Afrika te skryf. Die boek loop die pad saam met die familie vanaf die dapper stamvader en sy vrou hulle aan die suidpunt van Afrika gevestig het tot die moderne tyd.< Less