Search Results: 'menses'

Search

×
×
×
×
16 results for "menses"
Mr Menses By Tony Newton
Paperback: $25.00
Ships in 3-5 business days
*ADULTS ONLY* Its the adult Mr. Men-like characters you've always wanted to see... Mr. Beer... Mr. Necrophiliac... Little Miss Porn Star & many more wrongo characters all in full colour!
Le anno - 12 menses in photos e parolas By Thomas Breinstrup
Paperback: $19.05
Ships in 3-5 business days
Le natura face le 12 menses del anno multo differente. Cata mense ha un charme typic. Iste libro seque le cambios durante un anno – in photos e parolas. Lege le parolas que presenta le mense... More > con observationes personal e factos, reguarda le multe belle photos, e gaude de vider, como le anno cambia mense post mense. "Le anno - 12 menses in photos e parolas" es parte del serie "Facile a leger in interlingua", un serie de publicationes pro illes qui ama interlingua ma desira apprender plus in un maniera interessante e amusante. Facile a leger in interlingua se basa sur le 2.500 parolas in “Interlingua – dictionario basic” per Thomas Breinstrup e Italo Notarstefano (Union Mundial pro Interlingua, 2011,ISBN 978-2-36607-000-2). Omne parolas que non es in le dictionario es explicate in interlingua in le fin del libro.< Less
Women's Ecstasy & Agony: A Man’s Curious Observations About Women’s Pleasures and Pressures By Jake Awagah Addison
eBook (ePub): $8.20
Download immediately.
This is an exciting book with delightful insights that would greatly inspire, encourage and resource men and women in relating to women successfully. It offers great understanding into women's... More > issues: their travails and triumphs, tears and trials in society, as well as the peculiarities and uniqueness of the female gender. Women have a plethora of pleasures and pressures in life; they go through a lot biologically, culturally and socially—particularly in gender roles and experiences as well as society-assigned roles; as such, we men need to understand and appreciate them. It is an obvious fact that womanhood remains an enigma to many a man; most men don't know what makes women, women. In fact, even some women don't know what makes women, women. Furthermore, men get it wrong with women mostly because of lack of knowledge about women; this is a major factor in all man-woman problems - at home or the workplace. This book is vividly revealing and consistently intelligent with lots of laughter!< Less
Klippekou By Frans Botes
Paperback: $19.84
Ships in 3-5 business days
(1 Ratings)
My lewe het dramaties verander in 2004. Nooit het ek eers kon visualiseer wat vir my voorlê nie. In die proses het ek baie nader aan God beweeg en Hom intens in my nood beleef. Die... More > ondersteuning wat ek van soveel mense ontvang het, het my op die gedagte gebring om my ervarings met hulle te deel. Vir my is dit beslis terapeuties om daaroor te praat. En daarvoor is ek hulle ewig dankbaar. Daarom is dit vir my belangrik gewees om in alle opsigte altyd heeltemal eerlik te wees, te wil lewe en nooit my humor prys te gee nie. Netso wou ek nie blom in selfbejammering nie. Hierdie is ook nie daarop gerig om aandag te trek of simpatie te soek nie, nee, dit is vir my belangrik dat die lig in alles op God sal skyn en dat selfs my siekte ‘n getuienis van Sy liefde vir my sal wees. Sien dit dan as ‘n pad van klippe kou met so hier en daar tog ‘n ent van sagte pad. Ek probeer net vertel wat gebeur soos dit is, want dit is soos ek dit ervaar, dit is my lewe die afgelope tyd. Frans Botes is gedurende 2009 oorlede.< Less
Kleiner Is Groter - Die Ontnugtering Van Massa. By Stephan Joubert, Pierre Engelbrecht, Mynhardt van Pletsen
eBook (ePub): $0.00
Download immediately.
Orals sien ons hoe maatskappye en organisasies desentraliseer om weer by mense op 'n persoonlike vlak uit te kom. Moet die kerk hieraan aandag gee? Is die kerk persoonlik genoeg?
Pc e dieta By Raffaele Castelli
Paperback: $10.17
Ships in 3-5 business days
Una guida che insegna a usare un software per costruire diete equilibrate. L'alimentazione può essere molto ben controllata se essa riguarda scuole e mense aziendali.
Die Huis van die Here in 21ste Eeu By Marius Potgieter
eBook (PDF): $8.99
Download immediately.
(1 Ratings)
Daar is tans baie vrae oor God en oor die kerk. Baie mense sukkel om nog in God te glo. Nog meer twyfel oor die nodigheid om kerklik betrrokke te wees. ‘n Deel van die probleem is die oorgang... More > na ‘n post-moderne samelewing. Die Westerse kerkbeeld bots lynreg met die opkomende nuwe denkpatroon en verwar mense. Die Ekklesia (die Kerk volgens die Bybelse riglyne) is heeltemal relevant in die nuwe tyd en vervul gelowiges se diepste behoeftes. Werklike reformasie mag nie net bolangse verandering aanbring nie, maar moet ook die fondament van die kerk herstel. Hierdie boek is nie ‘n teologies-wetenskaplike boek nie maar wil deel wees van ‘n gesprek tussen mense wat regtig omgee vir die Koninkryk van God.< Less
Dierbare Geskenk By Dean Roberts
Paperback: $17.80
Ships in 3-5 business days
(1 Ratings)
Hierdie is ‘n storie van liefde; ‘n ware verhaal van gewone mense wat probeer om ‘n verskil in een seuntjie se lewe te maak. Die storie gaan oor ‘n erg mishandelde 4 jaar oue... More > seuntjie wat die lewe van sy pleegsorg ouers aangeraak het in die tydjie wat hy by hul was.< Less
Sensus 2011 By Ekerk
eBook (ePub): $0.00
Download immediately.
Die Suid-Afrikaanse regering het gedurende 2011, aan die hand van StatsSA, ‘n omvattende sensus geloods, en die gedetailleerde resultate is ongeveer ‘n jaar later, in Oktober 2012, bekend... More > gemaak. Ons is oortuig dat dit ‘n wonderlike geleentheid is om onsself te vergewis van die werklike stand van ons land, en sy wonderlike mense! Hierdie verslag sal jou op ‘n drafstap deur van die belangrikste statistieke vergesel, waarna ons die hoofpunte opgedeel het in huishoudelike, tegnologiese, opleiding en demografiese toepassings vir die kerk.< Less
Nagskof By Barend Buitekamer
Paperback: $17.35
Ships in 3-5 business days
Buitekamer kan skryf. Goed skryf, oortuigend skryf... ontstellend skryf. Skokkend. Hy het iets om te sê; iets wat nie alle mense gereed sal wees om te hoor nie, maar wat nietemin verdien om... More > gesê te word. Met ’n onapologetiese direktheid gaan hy na plekke waar geen ander Afrikaanse skrywer na my beste wete tans besoek aflê nie. Soek jy ligte ontspanning? Hou verby. Soek jy egter ‘n vertelling wat met min geduld deur die samelewing se mees skynheilige, vals, pretensieuse lae sny? Dan moet jy NAGSKOF lees... -François Bloemhof-< Less