Search Results: 'skrywer'

Search

×
×
×
×
10 results for "skrywer"
Op Vreemde Weë By Christina Engela & Yvonne Engela
Paperback: $15.00
Prints in 3-5 business days
Die tyd stap aan vir ons almal. Kindwees. Grootword. Die liefde. Leed. Smart. Heimwee. Trou. Skei. Dood. Werk - altyd werk. Anders as die meeste mense, skryf party van ons daaroor om ons gevoelens en... More > gedagtes te ontleed, uit te wis, of te deel. Yvonne Lorraine (van der Westhuizen) Engela is in die Ooskaap in Suid Afrika in 1934 gebore. Tussen 1953 en 1972 het sy ywerig gedigte in albei Afrikaans, haar moederstaal, en Engels geskryf. Hoeveel skrywers of digters terwêreld kon ooit ewe vlot in twee tale skryf? In Engels en Afrikaans? Daar kan nie veel wees nie. Christina Engela is trots om ‘n onbekkende en talentvolle nuwe Suid Afrkikaanse digteres aan die wêreld bekend te maak - haar ma - Yvonne Lorraine Engela.< Less
Op Vreemde Weë By Christina Engela & Yvonne Engela
eBook (ePub): $7.99
Die tyd stap aan vir ons almal. Kindwees. Grootword. Die liefde. Leed. Smart. Heimwee. Trou. Skei. Dood. Werk - altyd werk. Anders as die meeste mense, skryf party van ons daaroor om ons gevoelens en... More > gedagtes te ontleed, uit te wis, of te deel. Yvonne Lorraine (van der Westhuizen) Engela is in die Ooskaap in Suid Afrika in 1934 gebore. Tussen 1953 en 1972 het sy ywerig gedigte in albei Afrikaans, haar moederstaal, en Engels geskryf. Hoeveel skrywers of digters terwêreld kon ooit ewe vlot in twee tale skryf? In Engels en Afrikaans? Daar kan nie veel wees nie. Christina Engela is trots om ‘n onbekkende en talentvolle nuwe Suid Afrkikaanse digteres aan die wêreld bekend te maak - haar ma - Yvonne Lorraine Engela.< Less
Oom Grompie: Luister Mooi By Gert Hugo
Paperback: $11.23
Prints in 3-5 business days
(1 Ratings)
Hierdie boek is die eerste in ‘n reeks oor Oom Grompie, ‘n bejaarde pensionares wat vir alles – sy kinders en die lewe in die algemeen – kwaad is. ‘n Onverwagte besoeker... More > bring vir hom ‘n boodskap. Oom Grompie leer hoe belangrik dit is om jou liefde vir dié waarvoor jy omgee, te toon. Die skrywer, Gerrie Hugo is van die opinie dat hierdie boek n kinderstorie is, maar ook n belangrike boodskap inhou vir alle Afrikaanssprekende mans wat tog so met hulle emosies sukkel.< Less
Lêwetrie stories By André Marx
Paperback: $18.12
Prints in 3-5 business days
(1 Ratings)
'n Mens ontspan tog gewoonlik op die lêwetrie en dit is wat hierdie boek veronderstel is om te wees. Lekker ontspanne leesstof. Die skrywer kry dit reg om deur die gebruik van ou vergete... More > Afrikaanse woorde, sowel as nuwe woorde, 'n komiese weergawe te gee aan insidente wat in sy lewe gebeur het, sowel as ou stories wat deur die volksmond versprei is. Dit is onmoontlik om hierdie boek te lees sonder om ten minste 'n glimlag op jou gesig te kry. Deur fyn beskrewe humor kry die skrywer dit reg om 'n beeld te skep waarin jy jou in die komiese situasie kan inleef.< Less
Roepstem van die Horison By Johann Bacher
Paperback: $19.95
Prints in 3-5 business days
Roepstem van die Horison is 'n versameling ware jag- en natuurverhale uit die ondervindinge van Johann Bacher (1937 – 2007). Johann Bacher was 'n polisieman van beroep wat altyd na aan die... More > natuur geleef het, maar voorts 'n besondere mens in die sin dat hy 'n uitstekende sportman was met Springbokkleure in amateurstoei en provinsiale kleure in stoei, boks, atletiek en swem, 'n gesinsman, natuurkenner, jagter van formaat, maar ook skrywer en digter. Hierdie boek bestaan nie net uit jagtersverhale nie, maar bevat ook 'n unieke jagtersfilosofie wat soos 'n goue draad deur die boek verweef is. Verder kleur die skrywer die wonder van die natuur en die skepping in met sy unieke skryfstyl en sorg hy dat sy liefde vir die Afrika-natuur ook by die leser sal aansteek. Die boek bevat vervolgens onontbeerlike praktiese veldwenke vir die jagter asook die natuurliefhebber.< Less
Nagskof By Barend Buitekamer
Paperback: $17.28
Prints in 3-5 business days
(2 Ratings)
Buitekamer kan skryf. Goed skryf, oortuigend skryf... ontstellend skryf. Skokkend. Hy het iets om te sê; iets wat nie alle mense gereed sal wees om te hoor nie, maar wat nietemin verdien om... More > gesê te word. Met ’n onapologetiese direktheid gaan hy na plekke waar geen ander Afrikaanse skrywer na my beste wete tans besoek aflê nie. Soek jy ligte ontspanning? Hou verby. Soek jy egter ‘n vertelling wat met min geduld deur die samelewing se mees skynheilige, vals, pretensieuse lae sny? Dan moet jy NAGSKOF lees... -François Bloemhof-< Less
Die Wonder van die Nuwe Geboorte By Dr Marius Potgieter
Paperback: $7.87
Prints in 3-5 business days
As ‘n kinderarts, het die skrywer by baie moeilike geboortes bygestaan, die ontwikkeling van babas ondersteun en hulle behandel toe hulle siek, ondervoed of benadeel was deur die nalatigheid en... More > die onnadenkende optrede van volwassenes. In DIE WONDER VAN DIE NUWE GEBOORTE beskrywe hy die ooreenkomste tussen die natuurlike geboorte en die Geestelike geboorte en ontwikkeling. Net soos ‘n kind nie normaal kan ontwikkel as hy/sy nie behoorlik gevoed word nie, of benadeel word deur ongesonde substansies waarteen hy/sy beskerm moes word, is Geestelike ondervoeding en vergiftiging alomteenwoordige gevare vir diegene wat van honger vergaan sonder die Woord van God of blootgestel word aan ongoddelike geestelike ondervindinge. Gelukkig is die Woord lewendig en kragtiger as enige medisyne wat nodig mag wees. Heb 4:12< Less
Gebed vir Nog 'n Nuwe Dag By J.H. Jowett
Paperback: $8.99
Prints in 3-5 business days
Gebed vir Nog ‘n Nuwe Dag bevat ‘n kort gebed vir elke dag van die jaar om jou gebedslewe te lei en te vervul. Hierdie gebede dring reguit deur na jou hart se diepste kamers en open jou... More > oë vir die allesomvattende liefde van Jesus Christus deur jou te leer om te luister en stil te wees in die Here. Die skrywer, Ds. John Henry Jowett, M.A., sê die volgende in sy voorwoord: Ons het ‘n behoefte aan 'n vaster en kalmer versekering terwyl ons bid. Selfs in ons smekinge is dit nodig om te "rus in die Here." Miskien sou dit 'n goeie ding vir baie van ons wees as ons in ons gebede minder wil sê en meer wil luister. "Ek wil hoor wat God die Here wil sê." Om te luister sal rus bring, waar om te praat net die temperament mag laat opvlam. Is dit nie wonderlik nie om te besef dat daardie pragtige frase, "Rus in die Here," slegs dit beteken: "Wees stil in die Here."< Less
Hebreërs - Lees, Luister, Leef By Chris van Wyk
eBook (ePub): $3.99
Die brief-boodskap aan die Hebreërs word geskrywe aan huisgemeentes in ’n stad in Italië, waarskynlik Rome. Dit is ’n “Boodskap van aansporing” aan ’n diverse... More > groep gelowiges wat onder baie druk verkeer. Met talle aanhalings en voorbeelde uit die skat van die Ou Testament boodskap begrond die skrywer sy boodskap en bemoedig hulle met die evangelie van Jesus. Jesus is God, Hy tree vir hulle in, en Hy het die toekoms van die mensdom in Sy hand. Hulle word opgeroep om te waak daarteen dat geeneen van hulle van die lewende God afvallig word nie. Hulle word opgeroep tot geestelike volwassenheid, om nie langer net te fokus op die eerste beginsels van die geloof in Christus nie, maar die wedloop wat vir hulle voorlê met volharding te hardloop, hul oog gevestig op Jesus die Leidsman en Voleinder van hulle geloof. Hierdie is die sesde boek in die reeks Lees, Luister, Leef gemik op Bybelstudiegroepe, Bybelskole en persoonlike stiltetyd.< Less
Age Verification Required

Top 10

see more >
 
 
 
4
API Security API Security By Lee Brandt et al.
Paperback: $19.00
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
10