More From Christina Engela

Die Dertiende Skip By Christina Engela
eBook (ePub): $0.00
Hulle het haar 'die Hel Koningin' genoem. Kil. Barbaars. Sy was die uitbeelding van die Ruimterower van die donkerste ruim - en nog veel meer. 'Bloed drinker' het die berugte geloop...... More > 'Vampier'! Vir Hank MacMillan was die gevare van ruimte vaart al lankal 'n bekende werksrisiko. As sy jou skip gevat het, het dit hare gebly. Alhoewel Christina gewoonlik in Engels skryf, sien sy uit daarna om al haar stories in Afrikaans te vertaal, en om Suid Afrika aan haar kuns bloot te stel.< Less
Wikkel Ruim By Christina Engela
eBook (ePub): $0.00
James Booth se oë het oop geflikker. Die ligte was verblindend. Hulle was warm, glad nie soos moderne hospitaal ligte nie. Brandend-warm, kokende, blindende wit lig het deur die gapings in die... More > gebroke lense ontsnap en sy vel verskroei wyl James deur sy verwarring sukkel. Hy het die motorongeluk onthou… die vreeslike yster-pletterende geknal en geknars van staal en breekende glas! Hy kon niks daarna onthou. Tot nou toe. Hy kon nie beweeg nie. Wel, hy kon 'n bietjie. Hy kon – wel, hy kon 'n bietjie wikkel. En toe hoor hy die voetstappe… die dowwe gekliek van hoë-hak skoene…. Alhoewel Christina gewoonlik in Engels skryf, sien sy uit daarna om al haar stories in Afrikaans te vertaal, en om Suid Afrika aan haar kuns bloot te stel.< Less
The Galaxii Series Book 1 - Blachart By Christina Engela
eBook (ePub): $2.99
Mykl d’Angelo, skipper and owner of the loderunner Pegasus, had fallen on hard times – and he'd just had the worst day of his life in that field. Due a minor misunderstanding, his crew... More > had stolen the "Short Shit" - the ship's only shuttle, leaving him and two others behind to crew the ailing (and now understaffed) loderunner on their own. As if that weren't bad enough, just a few hours later, the ricketty old ship literally lost its stardrive in the middle of the middle of nowhere. To add insult to injury, Mykl's two remaining crewmen were killed in the explosion. Marooned alone in deep space, Mykl d’Angelo counted his blessings, offered prayers to any gods who specialized in miracles, and prepared to await (A) seemingly unlikely rescue, or (B) a lingering death. ...The universe however, seemed to have other plans. "Blachart" is book 1 in the Galaxii Series by Christina Engela.< Less
The Galaxii Series Book 2 - Demonspawn By Christina Engela
eBook (ePub): $2.99
Adrift and stranded in deep space with no hope of rescue, the I.S.S. Mordrake has six month’s worth of food left, but just less than two weeks of air – and things are looking pretty grim.... More > And, as if there’s not enough on their plate already, something dark and mysterious drifts into their path – an ancient derelict ship littered with the dusty remains of its long-dead crew! The derelict presents an all-too convenient and timely solution to their problem, offering the desperate castaways the spare parts they badly need to repair their ship... but nothing's ever really that easy, is it? There's no such thing as a free lunch out here, in the cold empty wastes of deep space. "Demonspawn" is the second title in the Galaxii Series by Christina Engela.< Less

Top 10 This Week

see more >
 
1
My Wars My Wars By Richard Bushong
Paperback: $14.36
 
 
2
Vein Book Vein Book By Eric Dohner
Paperback: $10.00