Show Bookstore Categories

Getuienisse: Profetiese Woord, Visioene en Wonderwerke in Gebed

ByAnna De WetZion Publications

Usually printed in 3 - 5 business days
Getuienisse en wonderwerke, wat God se tere liefde in my lewe demonstreer. Hierdie boek vertel hoe ek die Here ontmoet het en Hy my met Sy Heilige Gees gedoop het. Daarna het ek myself in ‘n onmoontlike situasie bevind. Die Here het aan my ‘n gebedsmaat gestuur, met ‘n profetiese gawe, om my te help om my situasie te hanteer. Ná ‘n jaar was ek gereed en het Hy ons in ‘n span verander om mense te help wie desperaat was. Ons het vir 18 jaar as voorbidders saamgebid. God het gesê ons moes ‘n A4 lyntjiesboek en ‘n pen koop en alles neerskryf. Die Heilige Gees het wonderlike boodskappe aan ons gestuur. Ek het sommiges daarvan in hierdie boek ingesluit. My mikpunt met hierdie boek is: om God te verheerlik vir Sy grootsheid.

Details

Publication Date
Mar 23, 2023
Language
Afrikaans
Category
Religion & Spirituality
Copyright
All Rights Reserved - Standard Copyright License
Contributors
By (author): Anna De Wet, Compiled by: Zion Publications

Specifications

Pages
154
Binding
Paperback
Interior Color
Black & White
Dimensions
A5 (5.83 x 8.27 in / 148 x 210 mm)

Ratings & Reviews