Show Bookstore Categories

Boesmansbaai Se Skat

Boesmansbaai Se Skat

ByDewald van Deventer Dewald

Frik en Thys, twee tiener seuns, het baie uitgesien na ‘n lekker vakansie by die see. Veral na hulle so hard gewerk het die hele jaar. Maar skielik bevind hulle hulleself in die middle van ‘n avontuur. ‘n Verlore kaart van ‘n skat wat iewers op een van die eilandjies begrawe is, is, per ongeluk gevind. Dis hier waar die speurwerk en die aksie begin! Die twee moet mooitrap, want hulle kan in groot groot moeilikheid kom!

Details

Publication Date
May 20, 2014
Language
Afrikaans
ISBN
9781312206458
Category
Fiction
Copyright
All Rights Reserved - Standard Copyright License
Contributors
By (author): Dewald van Deventer Dewald

Specifications

Format
PDF

Ratings & Reviews