TARZAN VAN DIE APE

TARZAN VAN DIE APE

ByEdgar Rice Burroughs

Usually printed in 3 - 5 business days
Diep in die hart van die Afrika oerwoud, word die baba Tarzan deur Kala, die wilde wyfie-aap van die trop van Kerchak aangeneem en grootgemaak. Hy leer die geheime van die wildernis om te oorleef — hoe om met diere te kommunikeer, deur die bome te swaai en om teen die grootste roofdiere te baklei. Sy menslike intelligensie lei hom uiteindelik na die koningskap van die trop. Hy word werklik koning van die oerwoud. Maar dan kom die mens sy oerwoud binne, en bring al die euwels van die beskawing, en saam met hulle kom die eerste wit vrou wat Tarzan nog ooit gesien het. Nou skielik moet Tarzan kies tussen twee wêrelde...

Details

Publication Date
Mar 22, 2018
Language
Afrikaans
Category
Fiction
Copyright
All Rights Reserved - Standard Copyright License
Contributors
By (author): Edgar Rice Burroughs

Specifications

Pages
305
Binding Type
Hardcover Linen Wrap
Interior Color
Black & White
Dimensions
US Trade (6 x 9 in / 152 x 229 mm)

Ratings & Reviews