Marnus Besoek Die Dieretuin
This ebook may not meet accessibility standards and may not be fully compatible with assistive technologies.
Marnus is 'n klein groen seuntjie van die rooi planeet Mars. Met sy vorige besoek in die boekie – Marnus Maak Maats – het hy Willie en Susan ontmoet. Hierdie keer besoek hy die dieretuin en kommunikeer hy met die maats deur middel van e-posse. Interessante stories rondom die diere word vertel en die leser moet saam met Marnus probeer vasstel watter diere word deur Willie en Susan beskryf.
Details
- Publication Date
- Sep 28, 2011
- Language
- Afrikaans
- Category
- Children's
- Copyright
- All Rights Reserved - Standard Copyright License
- Contributors
- By (author): Marco Bester
Specifications
- Format