
Marnus is 'n klein groen seuntjie van die rooi planeet Mars. Hy besoek die aarde en ontmoet twee kinders. Die aanvanklike ontmoeting is dramaties maar tog leer hul hoe om saam te werk. Aspekte soos diversiteit, waardes, verdraagsaamheid, morele waardes, dissipline en meer word gedeel.
Details
- Publication Date
- Sep 28, 2011
- Language
- Afrikaans
- Category
- Children's
- Copyright
- All Rights Reserved - Standard Copyright License
- Contributors
- By (author): Marco Bester
Specifications
- Format