Show Bookstore Categories

Dogtertjies Kan!!

Dogtertjies Kan!!

ByMaria PrinslooElizabeth van Staden

Soms moet kinders net lees oor dit pret is en nie nootwendig om iets te leer nie. In hierdie selfleesverhaal. Die hoofkarakter, Lienkie, ’n neus-in-die-lug dogtertjie. Haar boetie trek haar ’n streep deur ’n poepmasjientjie in haar handsak weg te steek. Hierdie is ’n lekker lag boekie. Daar is ’n paar konsepte ingewerk wat die storie meer waarde gee. Hierdie is ’n kinder toilethumor en/of “taboe”-onderwerp manuskrip wat ek so mooi moontlik probeer hou het om die kinders plesier te verskaf asook om nie die ouers aanstoot te gee nie.

Details

Publication Date
Oct 16, 2021
Language
Afrikaans
ISBN
9780620960151
Category
Children's
Copyright
All Rights Reserved - Standard Copyright License
Contributors
By (author): Maria Prinsloo, Introduction by: Elizabeth van Staden, Edited by: Janie Oosthuizen

Specifications

Format
PDF

Ratings & Reviews