Die Huis van die Here in 21ste Eeu
This ebook may not meet accessibility standards and may not be fully compatible with assistive technologies.
Daar is tans baie vrae oor God en oor die kerk. Baie mense sukkel om nog in God te glo. Nog meer twyfel oor die nodigheid om kerklik betrrokke te wees.
‘n Deel van die probleem is die oorgang na ‘n post-moderne samelewing. Die Westerse kerkbeeld bots lynreg met die opkomende nuwe denkpatroon en verwar mense.
Die Ekklesia (die Kerk volgens die Bybelse riglyne) is heeltemal relevant in die nuwe tyd en vervul gelowiges se diepste behoeftes. Werklike reformasie mag nie net bolangse verandering aanbring nie, maar moet ook die fondament van die kerk herstel.
Hierdie boek is nie ‘n teologies-wetenskaplike boek nie maar wil deel wees van ‘n gesprek tussen mense wat regtig omgee vir die Koninkryk van God.
Details
- Publication Date
- Jul 24, 2013
- Language
- Afrikaans
- Category
- Religion & Spirituality
- Copyright
- All Rights Reserved - Standard Copyright License
- Contributors
- By (author): Marius Potgieter
Specifications
- Format