Kleurskakerings

Kleurskakerings

VonDawid Lotter

Dieses E-Book entspricht möglicherweise nicht den Standards zur Barrierefreiheit und ist eventuell nicht vollständig mit unterstützenden Technologien kompatibel.
Hierdie bundel, Kleurskakerings van Skarlaken, is ʼn samestelling van ʼn klein deeltjie van my versameling wat ek oor die afgelope 40 jaar gedig het. Die tema is die Bosoorlog en die nagevolge daarvan.Die Bosoorlog was deel van een van die grootste ideologiese Koue Oorlog konflikte, en naby ineengeweef met die gewapende bevrydingstryd van Angola, Suid-Wes-Afrika en Suid-Afrika. Ongeveer 600 000 Suid Afrikaanse soldate het deelgeneem aan die konflik oor ʼn tydperk van 23 jaar. Die deelname getalle aan die opponerende kant was veel meer. Die diep uitwerking van die stryd op die huidige oud SAW (Suid Afrikaanse Weermag) veterane is vandag sigbaarder as ooit.

Details

Veröffentlicht am
Dec 10, 2015
Sprache
Afrikaans
Kategorie
Poesie
Copyright
Alle Rechte vorbehalten - Standard-Urheberrechtslizenz
Autoren/Mitwirkende
Von (Autor): Dawid Lotter

Spezifikationen

Format
EPUB

Schlagwörter

Bewertungen & Rezensionen