Christus as Gekruisigde

Christus as Gekruisigde

DiDaan Fouche

Di solito viene stampato in 3-5 giorni lavorativi
Op versoek van talle lidmate uit vorige gemeentes, stel ek in alle beskeidenheid hiermee 25 preke in 'n wyer kring beskikbaar. Die preke word in preekstyl woordeliks netso as die gepredikte Woord op skrif uitgegee. Onder die hooftema "Christus en Hom as gekruisigde" word 'n verskeidenheid tekste uit die Ou en Nuwe Testament behandel. Om die bundel saam te stel, was as't ware soos 'n "geestelike" bad in die heerlike, warm bron van God se onverdiende genade! Onwillekeurig het dit my weer eens laat besef hoe groot die Here se genade was om ook my as bedienaar van sy Goddelike Woord te gebruik!

Dettagli

Data di pubblicazione
Nov 2, 2009
Lingua
English
Categoria
Religione & Spiritualità
Copyright
Tutti i diritti riservati - Licenza di copyright standard
Collaboratori
Di (autore): Daan Fouche

Specifiche

Pagine
196
Tipo di rilegatura
Libro a copertina morbida Libro a copertina morbida
Colore del contenuto
Bianco e nero
Dimensioni
A5 (148 x 210 mm)

Parole chiave

Recensioni e Valutazioni

1 valutazione