Op pad

Op pad

DiGerjo Ben van der Merwe

Questo ebook potrebbe non soddisfare gli standard di accessibilità e non essere pienamente compatibile con le tecnologie assistive.
Op pad bring die Bybel weer nuut en vars in nie-kerktaal. Dit wil die leser help om die regte keuses by die kruispaaie van die lewe te maak. Die boek bestaan uit 88 hoofstukke, met elke hoofstuk wat aangevul word met vrae, kruisverwysings, ’n gebed en ’n ruimte vir notas. Dit is geskik vir enkel gebruikers of groepe. Die boek is die resultaat van dagstukkies wat aan meer as 28 000 mense drie maal per week uitgestuur word. Dit is 'n goeie geskenk vir oud en jonk. Stephan Joubert (e-Kerk) sê die volgende: Hierdie boek is anders. Dit praat die taal van ons dag. Dit praat ook die taal van die Woord. Wat ‘n goeie kombinasie wat jou op elke bladsy gaan verras.Gerjo Ben verstaan menswees. Hy beleef ook die klop van van God se genadehart. Christus se nabyheid roer aan sy hartsnare. Daarom praat hy nooit binnesmonds nie. Padlangs, reguit, maar altyd troosvol weerklink die goeie nuus van God binne verskillende hoofstukke. Dit gaan baie mense se lewe aanraak en nuut maak.

Dettagli

Data di pubblicazione
Jan 24, 2013
Lingua
Afrikaans
ISBN
9780992200305
Categoria
Religione & Spiritualità
Copyright
Tutti i diritti riservati - Licenza di copyright standard
Collaboratori
Di (autore): Gerjo Ben van der Merwe

Specifiche

Formato
EPUB

Recensioni e Valutazioni