Hierdie boek is die eerste in ‘n reeks oor Oom Grompie, ‘n bejaarde pensionares wat vir alles – sy kinders en die lewe in die algemeen – kwaad is. ‘n Onverwagte besoeker bring vir hom ‘n boodskap. Oom Grompie leer hoe belangrik dit is om jou liefde vir dié waarvoor jy omgee, te toon.
Die skrywer, Gerrie Hugo is van die opinie dat hierdie boek n kinderstorie is, maar ook n belangrike boodskap inhou vir alle Afrikaanssprekende mans wat tog so met hulle emosies sukkel.
Dettagli
- Data di pubblicazione
- Jul 25, 2007
- Lingua
- English
- ISBN
- 9781920169633
- Categoria
- Libri per bambini
- Copyright
- Tutti i diritti riservati - Licenza di copyright standard
- Collaboratori
- Di (autore): Gert Hugo
Specifiche
- Pagine
- 24
- Tipo di rilegatura
- Libro a copertina morbida Rilegatura cucita (a sella)
- Colore del contenuto
- Bianco e nero
- Dimensioni
- US Trade (152 x 229 mm)