Roepstem van die Horison

Roepstem van die Horison

DiJohann Bacher

Di solito viene stampato in 3-5 giorni lavorativi
Roepstem van die Horison is 'n versameling ware jag- en natuurverhale uit die ondervindinge van Johann Bacher (1937 – 2007). Johann Bacher was 'n polisieman van beroep wat altyd na aan die natuur geleef het, maar voorts 'n besondere mens in die sin dat hy 'n uitstekende sportman was met Springbokkleure in amateurstoei en provinsiale kleure in stoei, boks, atletiek en swem, 'n gesinsman, natuurkenner, jagter van formaat, maar ook skrywer en digter. Hierdie boek bestaan nie net uit jagtersverhale nie, maar bevat ook 'n unieke jagtersfilosofie wat soos 'n goue draad deur die boek verweef is. Verder kleur die skrywer die wonder van die natuur en die skepping in met sy unieke skryfstyl en sorg hy dat sy liefde vir die Afrika-natuur ook by die leser sal aansteek. Die boek bevat vervolgens onontbeerlike praktiese veldwenke vir die jagter asook die natuurliefhebber.

Dettagli

Data di pubblicazione
Feb 22, 2011
Lingua
Afrikaans
Categoria
Sport
Copyright
Tutti i diritti riservati - Licenza di copyright standard
Collaboratori
Di (autore): Johann Bacher

Specifiche

Pagine
228
Tipo di rilegatura
Libro a copertina morbida Libro a copertina morbida
Colore del contenuto
Bianco e nero
Dimensioni
US Trade (152 x 229 mm)

Recensioni e Valutazioni