Silwer Siel
Questo ebook potrebbe non soddisfare gli standard di accessibilità e non essere pienamente compatibile con le tecnologie assistive.
“Silwer Siel…” Is my debuut-digbundel wat bestaan uit afrikaans en ‘n paar engelse gedigte.
Die gedigte word glad nie in enige volgorder voor gestel nie ,
aangesien dit deel is van hoe ek myself as mens sien, deurmekaar, diep en uniek.
Ek glo my siel is silwer – nie wit of swart nie, maar grys en as gevolg van die lig van lewe
wat deur my skyn, vertoon my siel silwer.
Ek glo wit en swart, yin en yang in die lewe moet balanseer.
Ons as mens is almal uniek. Niemand is slegs goed of sleg nie.
Almal het beide. Dis jou keuse hoe jy dit aanwend.
Daar is ‘n sentrale goue draad verweef wat deurgaans vloei deur die bundel. Eg emosionele, versugtinge, soeke na aanvaarding en liefde. Heimwee asook nostalgiese herinneringe kry weerklink in van die verse. Sterk beelde lei tot ‘n dieper insig. Sterk sintuiglike beelde sal die leser telkemaal verras en op reis neem vanaf die eerste tot die laaste vers in die digbundel. Elke gedig word gekoppel met ‘n AI geskepte beeld.
Dettagli
- Data di pubblicazione
- Sep 24, 2023
- Lingua
- Afrikaans
- Categoria
- Poesia
- Copyright
- Tutti i diritti riservati - Licenza di copyright standard
- Collaboratori
- Di (autore): Sunet Smit
Specifiche
- Formato