Liefde & Leed
Questo ebook potrebbe non soddisfare gli standard di accessibilità e non essere pienamente compatibile con le tecnologie assistive.
Liefde is een onderwerp wat 'n digter se woorde nooit sal laat opdrooog nie, daar is so baie liefde in die lewe, baie daarvan sien mens nie altyd raak nie en in hierdie digbundel dig ek oor enige soort liefde, leed is nie altyd lekker nie maar die lesse wat ons daaruit leer help ons op die pad vorentoe en om nie weer dieselfde foute te maak nie, in hierdie digbundel raak ek ook die leed aan wat aan die wêreld en ons land en sy mense gedoen word.
Dettagli
- Data di pubblicazione
- Mar 28, 2016
- Lingua
- Afrikaans
- ISBN
- 9781365005626
- Categoria
- Poesia
- Copyright
- Tutti i diritti riservati - Licenza di copyright standard
- Collaboratori
- Di (autore): Timothy De Vos Botha
Specifiche
- Formato
- EPUB