'n Mens ontspan tog gewoonlik op die lêwetrie en dit is wat hierdie boek veronderstel is om te wees. Lekker ontspanne leesstof.
Die skrywer kry dit reg om deur die gebruik van ou vergete Afrikaanse woorde, sowel as nuwe woorde, 'n komiese weergawe te gee aan insidente wat in sy lewe gebeur het, sowel as ou stories wat deur die volksmond versprei is.
Dit is onmoontlik om hierdie boek te lees sonder om ten minste 'n glimlag op jou gesig te kry. Deur fyn beskrewe humor kry die skrywer dit reg om 'n beeld te skep waarin jy jou in die komiese situasie kan inleef.
Details
- Publication Date
- Jan 21, 2008
- Language
- Afrikaans
- ISBN
- 9781920169664
- Category
- Fiction
- Copyright
- All Rights Reserved - Standard Copyright License
- Contributors
- By (author): André Marx
Specifications
- Pages
- 56
- Binding Type
- Paperback Perfect Bound
- Interior Color
- Black & White
- Dimensions
- A5 (5.83 x 8.27 in / 148 x 210 mm)