Pitkos Padkos

Pitkos Padkos

ByDaan Fouche

Usually printed in 3 - 5 business days
Pitkos Padkos bevat 366 vertroostende, maar tegelyk self­on­der­soekende dagstukkies waarin die genade van ons Here Jesus Chris­tus en die liefde van God en die gemeenskap van die Heilige Gees ryklik na vore kom. Elke dagstukkie laat die suiwer lig van God se Woord in die veel­kleurige heerlikheid van sy straalbreking op die verskeidenheid van die lewe val. Hierdie dagboek dek die lewe van die Christen­ge­lo­wi­ge in sy stryd en sy oorwinning; in sy siekte en gesondheid; in sy twyfel en sy geloof, en veral in sy vertroue dat God daagliks uit sy Vaderhand sal voorsien in al sy behoeftes.

Details

Publication Date
Apr 10, 2008
Language
Afrikaans
ISBN
9781920169954
Category
Religion & Spirituality
Copyright
All Rights Reserved - Standard Copyright License
Contributors
By (author): Daan Fouche

Specifications

Pages
386
Binding Type
Paperback Perfect Bound
Interior Color
Black & White
Dimensions
A5 (5.83 x 8.27 in / 148 x 210 mm)

Keywords

Ratings & Reviews