Daar is ‘n engel in die hangkas in Jemma se kamer en sy het baie om te sê. die engel in die hangkas is ‘n pragtig geïllustreerde boek vir jonger kinders waarin ‘n meisiekind vir die eerste keer kennis maak met haar beskermengel. Dit gaan oor ‘n kind, ‘n mamma, ‘n engel en ‘n kat en ook oor spirituele gewaarwording en sielslesse. ‘n Pragboek vir kinders wat begin vrae vra oor die betekenis van die lewe en hulle plek daarin.
Details
- Publication Date
- Jul 8, 2008
- Language
- Afrikaans
- ISBN
- 9781920169886
- Category
- Children's
- Copyright
- All Rights Reserved - Standard Copyright License
- Contributors
- By (author): Rona Marx
Specifications
- Pages
- 24
- Binding Type
- Paperback Saddle Stitch
- Interior Color
- Color
- Dimensions
- A5 (5.83 x 8.27 in / 148 x 210 mm)