Op versoek van talle lidmate uit vorige gemeentes, stel ek in alle beskeidenheid hiermee 25 preke in 'n wyer kring beskikbaar. Die preke word in preekstyl woordeliks netso as die gepredikte Woord op skrif uitgegee. Onder die hooftema "Christus en Hom as gekruisigde" word 'n verskeidenheid tekste uit die Ou en Nuwe Testament behandel.
Om die bundel saam te stel, was as't ware soos 'n "geestelike" bad in die heerlike, warm bron van God se onverdiende genade! Onwillekeurig het dit my weer eens laat besef hoe groot die Here se genade was om ook my as bedienaar van sy Goddelike Woord te gebruik!
Details
- Publication Date
- Nov 2, 2009
- Language
- English
- Category
- Religion & Spirituality
- Copyright
- All Rights Reserved - Standard Copyright License
- Contributors
- By (author): Daan Fouche
Specifications
- Pages
- 196
- Binding Type
- Paperback Perfect Bound
- Interior Color
- Black & White
- Dimensions
- A5 (5.83 x 8.27 in / 148 x 210 mm)