
Sensus 2011
ByEkerk
This ebook may not meet accessibility standards and may not be fully compatible with assistive technologies.
Die Suid-Afrikaanse regering het gedurende 2011, aan die hand van StatsSA, ‘n omvattende sensus geloods, en die gedetailleerde resultate is ongeveer ‘n jaar later, in Oktober 2012, bekend gemaak. Ons is oortuig dat dit ‘n wonderlike geleentheid is om onsself te vergewis van die werklike stand van ons land, en sy wonderlike mense!
Hierdie verslag sal jou op ‘n drafstap deur van die belangrikste statistieke vergesel, waarna ons die hoofpunte opgedeel het in huishoudelike, tegnologiese, opleiding en demografiese toepassings vir die kerk.
Details
- Publication Date
- Mar 18, 2013
- Language
- Afrikaans
- Category
- Religion & Spirituality
- Copyright
- All Rights Reserved - Standard Copyright License
- Contributors
- By (author): Ekerk
Specifications
- Format
- EPUB