Show Bookstore Categories

Oom Grompie: Luister Mooi

Oom Grompie: Luister Mooi

ByGert Hugo

Usually printed in 3 - 5 business days
Hierdie boek is die eerste in ‘n reeks oor Oom Grompie, ‘n bejaarde pensionares wat vir alles – sy kinders en die lewe in die algemeen – kwaad is. ‘n Onverwagte besoeker bring vir hom ‘n boodskap. Oom Grompie leer hoe belangrik dit is om jou liefde vir dié waarvoor jy omgee, te toon. Die skrywer, Gerrie Hugo is van die opinie dat hierdie boek n kinderstorie is, maar ook n belangrike boodskap inhou vir alle Afrikaanssprekende mans wat tog so met hulle emosies sukkel.

Details

Publication Date
Jul 25, 2007
Language
English
ISBN
9781920169633
Category
Children's
Copyright
All Rights Reserved - Standard Copyright License
Contributors
By (author): Gert Hugo

Specifications

Pages
24
Binding Type
Paperback Saddle Stitch
Interior Color
Black & White
Dimensions
US Trade (6 x 9 in / 152 x 229 mm)

Keywords

Ratings & Reviews