Show Bookstore Categories

Pietie Padda en vriende

Pietie Padda en vriende

ByMarco Bester

In hierdie aktiwiteits-boekie ontmoet die kinders vir Pietie Padda en sy vriende. Die boekie se boodskap handel oor die belangrikheid van gesonde verhoudinge en dat almal anders en spesiaal is. Die storie-lyn is maklik om te volg en word afgerond deur rymwoorde om makliker te onthou. Kleurvolle illustrasies met ‘n interessante storieraam-uitleg. Ouderdom: 3+

Details

Publication Date
Sep 28, 2011
Language
English
Category
Children's
Copyright
All Rights Reserved - Standard Copyright License
Contributors
By (author): Marco Bester

Specifications

Format
PDF

Ratings & Reviews