Melkwegryke

Melkwegryke

ByNicanor van Afrika

Usually printed in 3 - 5 business days
Dit is die jaar 3009. Daar is reeds begin om van die Melkweg se planete met lewe te koloniseer. Hoofsaaklik deur drie groot nasies: die Britte, die Duitsers en die Russe. Al drie die nasies staan weer onder monargiese regerings. Meestal konstitusionele monargieë. Oor die Britte heers koning George die sestiende, oor die Duitsers is dit keiser Wilhelm twaalf en oor die Russe is dit tsaar Nicolaas nege. Natuurlik is nog baie ander nasies wat hulle plekkie in die Melkweg het, sommige onder demokrasie, ander onder diktators, keisers, konings en die Pous se teokrasie. Elke nasie het sy sektor van die Melkweg waarin hy onbewoonde planete koloniseer. Gelukkig was daar tot vandag toe geen ander intelektuele wesens in die sterrestelsel gevind nie. Ander sterrestelsels is al verken, maar selfs deur 'n wurmtonnel neem dit weke om daar te kom.

Details

Publication Date
Jun 20, 2005
Language
Afrikaans
Category
Fiction
Copyright
All Rights Reserved - Standard Copyright License
Contributors
By (author): Nicanor van Afrika

Specifications

Pages
257
Binding Type
Paperback Perfect Bound
Interior Color
Black & White
Dimensions
US Trade (6 x 9 in / 152 x 229 mm)

Ratings & Reviews

1 rating