Silwer Siel

Silwer Siel

BySunet Smit

This ebook may not meet accessibility standards and may not be fully compatible with assistive technologies.
“Silwer Siel…” Is my debuut-digbundel wat bestaan uit afrikaans en ‘n paar engelse gedigte. Die gedigte word glad nie in enige volgorder voor gestel nie , aangesien dit deel is van hoe ek myself as mens sien, deurmekaar, diep en uniek. Ek glo my siel is silwer – nie wit of swart nie, maar grys en as gevolg van die lig van lewe wat deur my skyn, vertoon my siel silwer. Ek glo wit en swart, yin en yang in die lewe moet balanseer. Ons as mens is almal uniek. Niemand is slegs goed of sleg nie. Almal het beide. Dis jou keuse hoe jy dit aanwend. Daar is ‘n sentrale goue draad verweef wat deurgaans vloei deur die bundel. Eg emosionele, versugtinge, soeke na aanvaarding en liefde. Heimwee asook nostalgiese herinneringe kry weerklink in van die verse. Sterk beelde lei tot ‘n dieper insig. Sterk sintuiglike beelde sal die leser telkemaal verras en op reis neem vanaf die eerste tot die laaste vers in die digbundel. Elke gedig word gekoppel met ‘n AI geskepte beeld.

Details

Publication Date
Sep 24, 2023
Language
Afrikaans
Category
Poetry
Copyright
All Rights Reserved - Standard Copyright License
Contributors
By (author): Sunet Smit

Specifications

Format
PDF

Ratings & Reviews