
About
Chris van Wyk
Dr Chris van Wyk is predikant van NG Kerk Somerstrand in Port Elizabeth. Sy passie is om gelowiges te help om die Bybel te leef. Hy het met ’n Bybelskool in sy gemeente begin in 2008 om lidmate daarmee te help. Van 2009 af word sy bydraes gepubliseer by http://www.bybelskool.com vir die wyer Christelike gemeenskap. Dié bydraes word nou uitgegee in die reeks: Lees, Luister, Leef.