Loeloeraai

Loeloeraai

ByC. J. Langenhoven

Usually printed in 3 - 5 business days
Loeloeraai, wat oorspronklik in 1923 uitgegee is, is heel moontlik die eerste Afrikaanse verhaal in die wetenskapsfiksie-genre. Die meeste van die kleurvolle karakters in die boek is ou bekendes uit Langenhoven se ander verhale, soos Kerneels, Vroutjie, Engela, oom Stoffel, Watwo en Herrie, Kerneels se mak olifant. Dan is daar Loeloeraai, 'n onverwagse besoeker van Venus wat een aand met sy ruimtetuig op Kerneels se werf land. Eers is Kerneels-hulle baie agterdogtig oor die wyse vreemdeling vanuit die buitenste ruim, maar gaandeweg leer hulle dat hy in vrede gekom het. Die gereg wil hom egter in die tronk stop omdat hy die land onwettig binnegekom het... Buiten Langenhoven se humor wat die verhaal kenmerk, kan ons sien watter kennis van die wetenskap en die buitenste ruim reeds in daardie tyd bestaan het. Loeloeraai se besoek is om die aarde te bestudeer en ook leer hy die mensheid meer van homself en hoe gierigheid, selfsug en wreedheid die mens se vooruitgang belemmer.

Details

Publication Date
Nov 21, 2009
Language
Afrikaans
Category
Fiction
Copyright
All Rights Reserved - Standard Copyright License
Contributors
By (author): C. J. Langenhoven

Specifications

Pages
114
Binding Type
Paperback Perfect Bound
Interior Color
Black & White
Dimensions
US Trade (6 x 9 in / 152 x 229 mm)

Ratings & Reviews